Reënwater

🌧️ Ons het die afgelope paar uur heerlike reën gehad. 🌧️

Het jy geweet dat Fonteintjies heeltemal afhanklik is van reënwater? Dit beteken dat jy in reënwater kan drink en stort.

Reënwater hou groot gesondheidsvoordele in. Reënwater word kwansuis as “sagte water” beskou wat wonderlik is vir jou hare aangesien dit nie jou hare uitdroog soos harde water (kraanwater) nie. Daar word ook gesê dat dit help om jou hare beter te reinig.

Ons moedig altyd waterbesparingspraktyke aan. 👣