Warmlugballonvaarte

Wie droom nie daarvan om in 'n lugballon oor die Tuinroete te wees nie? Nog 'n wonderlike aktiwiteit wat die area jou bied.

Sluit aan by NOVA Warmlugballonne, die eerste van sy soort in die Tuinroete in Suid-Afrika. Die is gebaseer op die Mosselbaai lughawe. Sien hulle webwerf of hulle Facebook-bladsy.