Het jy geweet dat die Vleesbaai 4×4 duinroete baie naby aan Fonteintjies is? Dis 'n perfekte uitstappie terwyl jy by ons bly!
Hier is 'n artikel van SA 4×4: “Vleesbaai 4×4 – 'n wonderlike sanderige ontsnapping!“
Jy kan ook kyk na die Vleesbaai 4×4 Facebook-bladsy.