Midweek Special

Op soek na die perfekte plek om 'n welverdiende vakansie deur te bring? Hierdie opstal met privaat toegang tot 'n afgesonderde strand, geleë op 'n duinrand, bied verblyf vir tot 10 gesinslede. Met 'n groot buite-onthaalarea, sowel as 'n magdom binnenshuise speletjies om die gesin besig te hou, sal daar ... Lees verder Midweek Special