Bruinsalie

Ons hou daarvan om vars Bruinsalie in die huis te sit. In Engels staan dit bekend as Wild Sage, Beach Sage, Golden Sage, Dune Sage, of Sand Sage. In Afrikaans staan dit bekend as Sandsalie, Geelblomsalie, Strandsalie, of Bruinsalie. Die buisvormige blomme hou oorvloedige hoeveelhede nektar wat Suikerbekkies en bestuiwende insekte na die tuin lok.