Reënwater

Ons het die afgelope paar uur heerlike reën gehad. Het jy geweet dat Fonteintjies heeltemal afhanklik is van reënwater? Dit beteken dat jy in reënwater kan drink en stort. Reënwater hou groot gesondheidsvoordele in. Reënwater word kwansuis as "sagte water" beskou, wat wonderlik is vir jou hare, aangesien dit nie droog word nie ... Lees verder Rain water