Magiese uur. Fonteintjies sonsondergange is die beste.
Etiket: see-uitsig
Uitsig word nooit oud nie
Hoe kan mens ooit moeg word vir hierdie uitsig? Kontak ons vir 'n spesiale aanbod vir November, ons sien daarna uit om jou te huisves.
Fransmanshoek wag vir jou
Die natuur op sy beste. Die pragtige baai. Fransmanshoek wag vir jou.